Oesbekiese Wikipedia

Oesbekiese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Oesbekies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 1 Desember 2003
Huidige status Aktief
URL uz.wikipedia.org

Die Oesbekies Wikipedia is die Oesbekiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit is op 1 Desember 2003 gestig. Dit is die 40ste grootste Wikipedia met ongeveer 299 700 artikels. Oesbekies is die belangrikste taal in Oesbekistan.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search